Cipla Agrimed focuses on producing animals.
Cipla Agrimed ontwikkel, vervaardig en verskaf 'n wye reeks veeartsenykundige medisyne, veemiddels en voer byvoegseld vir gebruik in produksie van diere.
Met die fokus op produksie diere (beeste, skape, bokke, pluimvee, varke en ...
See More
wild) bestaan ons bestuurspan en personeel uit ervare diere gesondheidskundiges met baie jare veeartsenykundige kundigheid en kennis.
Cipla se sterk produk pyplyn verseker dat ons 'n omvattende reeks wetenskaplike gevorderde en bekostigbare veeartsenykindige medisyne aan die Suid Afrikaanse mark kan lewer. In 'n wereld van toenemende koste, is ons daartoe verbind om te verseker dat die gesondheid van ons pasiënte nooit in gedrang kom as gevolg van kostes nie.
Cipla Agrimed produkte word vervaardig in wereld klas vervaardigings fasiliteite, insluitend die wat beide Amerikaanse FDA en Suid Afrikaanse Medisynebeheerraad (MCC) se goedkeuring wegdra. Ons onwrikbare soeke na hoë gehalte produkte tesame met bewys-gebaseerde navorsing het gelei tot gevestigde handelsmerke in die Suid Afrikaanse mark.
Website:
https://ciplaagrimed.co.za